Last weekend a girl (Susan) from Jo’burg came to visit me. She’s starting her own photography business and she wanted to find out how I’ve been running mine, how I started and what advice I would give new beginners… It was quite intimidating as I wasn’t really sure what I could teach her, I’ve only been runnning my business for the past 14 months now and I’m still learning every day. We started chatting and at the end of the day I was actually just telling her my story (and a few tips here and there :) ) All of us have a story to tell and I don’t think there is anything that can inspire people so much as real stories.
We also played around in the studio for a hour or two. Adri (my assistant) and I were the guinea pigs for Susan’s studio shoot and the photos are quite fun.
















Hi Christine, dit lyk na so baie fun & lekker. Is dit ‘n Infinity curve of watter soort backdrop maak Susan gebruik hiervan. Ek sukkel om my agtergronde uit te blaas en het vir Mitch ook al aan die dink en help waar hy kan. Sien julle gebruik meer as een studio lig ook om die agtergrond uit te blaas. Kan jy my bietjie raad gee asb.
Thnx
Hi Vanessa
Ja dit is ‘n papier backdrop wat gebuig is na onder (infinity curve) En dan het ons 2 ligte opgestel wat op die agtergraond flash om dit uit te blaas. Die lig staan agter die model. En dan het ons 2 soft boxes voor geplaas wat op 45 grade hoek op my en adri geskyn het.
Onshou dat jy ook die agtergrond bietjie “touch-up” om dit witter te kry, want dit is nie altyd spier wit nie!
Hoop dit help!
Aaaaa, thanx Christine, waardeer jou terugvoering geweldig baie. Dink ek sal iewers so shoot moet probeer of bystaan of iets doen om te sien, die opstel ens – hoe dit prof gedoen word, besef nou waar ek fouteer, ek het net twee ligte wat ek op ‘n 45 grade hoek gebruik van voor – op die mense/kinders.
Is dit jou studio?
Plesier..Jy kan net met 2 ligte ook regkom..maar dan gaan photoshop bietjie moet werk :) Jy kan altyd net klein flash liggies gebruik vir die agterkant..mens kan dit goedkoop koop.